Proudly SA vra regering vir hupstoot

Proudly SA het die Suid-Afrikaanse regering versoek om onmiddellik sy belegging in die vervaardigingsektor ‘n hupstoot te gee om produksie tot voor-Covid-vlakke te verhoog. Die organisasie het navorsing laat doen oor die stand van die land se produksiesektor met die doel om te peil hoe verhoogde investering die land se BBP positief sal beïnvloed. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …