Regter van Singapoer eis regstelling op sosiale mediaMay 20, 2021
‘n Regter in Singapoer het die stadstaat se wet op verspreiding van waninligting gebuik om Facebook en Twitter te beveel om ‘n regstelling te plaas na bewerings versprei is oor ‘n nuwe Singapoer-variant, berig internasionale media.