Reën kom dalk vir die suidelike kusgebiede die naweekSeptember 12, 2022

Daar is gerugte van reën vir Vrydag en Saterdag. Weervoorspeller van die Windhoekse weekantoor, Richard Nashikaku sê warm en bewolkte toestande sal voortduur in die binneland. Intussen vorm daar ‘n kouefront in die Wes-Kaap wat na die Suide sal versprei. Nashikaku gesels met Kosmos 94.1 Nuus.