Bokke onder Nienaber het 60% wenpersentasie

Die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, se wenpersentasie het nou tot onder 60 persent gedaal ná die afgelope naweek se nederlaag teen die Wallabies in Adelaide. Die Bokke het onder die afrigting van Nienaber tot dusver 58 persent van hul 19 wedstryde gewen, wat op elf seges en agt nederlae neerkom. Die hulpafrigter, Deon Davids, sê egter hulle vertrou steeds hul planne: