Tshwane wil hê mense moet steeds teen Covid spuit

Die Stad Tshwane moedig inwoners aan om steeds teen Covid-19 ingeënt te word en versterkdosisse te kry. ‘n Groot deel van die bevolking het nog nie eens een hiervan ontvang nie. In Tshwane kom 24-persent van die bevolking in aanmerking vir die inenting. Die stad se woordvoerder, Sipho Stuurman, sê onlangse neigings toon die aanvraag na inentings is laer sedert die ramptoestand opgehef is: