Springbokke sê hulle onderskat nie die All Blacks nie

Die Springbokke kom volgende week in Mbombela teen die All Blacks te staan in die eerste Rugby-kampioenskapswedstryd van 2022. Nieu-Seeland is onder druk na hulle eerste tuisreeks-nederlaag teen Ierland wat hulle na vierde op Wêreldrugby se ranglys laat terugsak het. Die veelsydige agterspeler Willie le Roux sê egter die Bokke sal nie hulle teenstanders onderskat nie: