Namdia presteer baie goed

Ondernemings in staatsbesit gaan gereeld gebuk onder kritiek van wanbesteding, wanbestuur en meer. Namdia is ‘n uitsondering. Die maatskappy, wat kommersieel handel dryf met Namibiese diamante het 50 miljoen Namibiese doller in aanvangkapitaal van die regering ontvang en 5 jaar later het hy dit omgeskakel na 700 miljoen doller. Dividende van 130 miljoen is ook reeds aan die regering oorbetaal. Beverley Coussement, Woordvoerder van Namdia…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *