Onderwysaktivis vertel van Parys en transformasie in onderwys

Die jong Doreen Lyomba het die Namibiese jeug by die Transformerende Onderwys-voorberaad in Parys, Frankryk, verteenwoordig. Die hoëvlak vergadering is deur verskeie ministers en belanghebbendes bygewoon. Lyomba is terug op Namibiese bodem en deel haar ervaring in Parys saam met ander jong rolspelers van regoor die wêreld aan Kosmos 94.1 Nuus.