SAPS in Noord-Kaap reeds twee jaar leierloos

Die DA in die Noord-Kaap is steeds diep bekommerd oor die vertraging in die aanstelling van ‘n provinsiale polisiekommissaris, ten spyte van premier Zamani Saul se vorige belofte dat gesprekke plaasvind om die proses te bespoedig. Die DA-lid, Ofentse Mokae, sê die voormalige provinsiale polisiekommissaris, Risimati Shivuri, het byna twee jaar gelede uitgetree en die polisie is steeds leierloos: