Vroue in media, korporatiewe wêreld vergader
Die tweede Vroue in Media-konferensie, met die tema ‘Alike in So Many Ways’, was die naweek in die hoofstad gehou. Die hoofdoel was die versterking van die netwerk onder vroue wat in die media- en korporatiewe sektore werk. Die organiseerder Limba Mupetami sê dat dit uiters belangrik is dat vroue en jonger joernaliste bymekaar kom en doelwitte en uitdagings bespreek…