Djokovic palm sesde titel in

Die wêreld se nommer een, Novak Djokovic, het sy sesde titel by die Italiaanse Ope gebuit en die rekord verbeter met sy 38ste ATP Meesters-eenduisend-kroon. Die Serwiër het Stefanos Tsitsipas van Griekeland met 6-0 en 7-6 verslaan om sy eerste oorwinning van die seisoen te behaal. Djokovic, wat wil probeer om die rekord te ewenaar met ‘n 21ste grand slam-titel, sê sy sege in Rome is die perfekte voorbereiding vir die komende Franse Ope: