Ba.2 en Ba.5 woed in Namibië

Die Namibiese gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula het vanoggend die dominante variante van Covid in die land bekend gemaak. Volgens Shangula is Omikron Ba.2 en Omikron Ba.5 in die land aangeteken. Ba.5 is eerste in Botswana bevestig.

Die minister het ook meer inligting verskaf oor die digitale inentingsertifikaat.