Coenie Botha sê Bitcoin sal weer klim
Die hoof van die Namibiese kriptogeld-maatskappy, CBI Exchange Namibia, Coenie Botha, gee sy mening oor waarom Bitcoin-aandele besig is om te daal. Intussen duur Botha se saak in die Windhoek-hoërhof voor regter George Coleman voort wat beslis het dat die bates gedeeltelik weer beskikbaar gestel moet word, onder toesig van die Bank van Namibië. Botha het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die rekening steeds gevries is. Met verwysing na Bitcoin-aandele wat daal, het hy só geantwoord…