SA-staatsdiens maak dit goedkoper om by hom werk te soek
Die Suid-Afrikaanse Vergadering van Werkloses het die departement van die staatsdiens se aankondiging verwelkom dat werksoekers wat nie meer gewaarmerkte afskrifte van hulle kwalifikasies en ander dokumente in hulle aansoeke hoef in te dien nie. ‘n Woordvoerder van die groep, Siya Mama, glo die koste om aansoek te doen vir werk kan uiters hoog wees vir werksoekers. Hy sê daar is ook ander koste wat werklose jongmense moet dek wanneer hulle aansoek doen vir werk: