Wêreld gaan gaan nog lank ly onder oorlog – Steenhuisen

Die leier van die DA, John Steenhuisen, sê Rusland se inval in Oekraïne is verwoestend, en onskuldige mense word aangeval en doodgemaak. Hy is tans op ‘n sesdaagse feitesending in die oorloggeteisterde Oekraïne waar hy vlugtelingkampe besoek en verskeie rolspelers ontmoet. Steenhuisen sê baie mense word internasionaal en in die streek deur die uitwerking van hierdie oorlog geraak, met lewenskoste wat steeds styg: