Nujoma looi NEFF, NEFF kap terug

Die Namibiese arbeidsminister Utoni Nujoma het hom sterk uitgespreek teen die Namibian Economic Freedom Fighters, bekend as NEFF, se sogenaamde aktiviste wat besighede se bedrywighede ontwrig. Hy sê hulle oortree verskeie wette…

Intussen het die NEFF-party teruggekap en sê dit is onder Nujoma se leierskap wat die werkers ly. NEFF se parlementslid Kalimbo Iipumbu…