Numsa kla SA Express by menseregtekommissie

Die Suid-Afrikaanse vakbonde Sacca en Numsa het voorleggings oor SA Express aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie gedoen. Die kommissie het verhore in Kemptonpark gehou oor SA Express nie werkers se salarisse betaal nie. Die woordvoerder van Numsa, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle het die kommissie ingelig die optrede van die Departement van Openbare Ondernemings onder die leierskap van minister Pravin Gordhan, het ‘n verwoestende uitwerking op werkers gehad: