Data-invordering op gestremdes begin
Die Duitse Gemeenskap vir Internasionale Samewerking, die GIZ het kragte saamgesnoer met die Nasionale Federasie van Mense met Gestremdhede van Namibië om ‘n vennootskap te vorm om bewustheid te kweek oor die belangrikheid van data oor die gemeenskappe. ‘n Mediabewusmakingsveldtog word gehou en die bekendstelling is vanoggend. Orben Muluti, waarnemende sekretaris-generaal van die federasie het meer.