Gesondheidsregulasies onnodig – Dear South Africa

Dear South Africa glo die ANC-regering wil die gewysigde gesondheidsregulasies gebruik om inperking af te dwing. Die minister van gesondheid, Joe Phaahla, het die sperdatum vir kommentaar oor die nuwe gesondheidsregulasies tot 24 April verleng. Volgens die voorsitter, Rob Hutchinson, wil die departement sommige maatreëls, soos die tydelike Wet op Rampbestuur, permanent maak. Hutchinson meen dit is nie nodig nie: