SA sal nie sy ontwikkelingsdoelwitte haal nie

Die Nasionale Beplanningskommissie in Suid-Afrika glo dit is onwaarskynlik dat die buurland sy ontwikkelingsdoelwitte sal bereik, soos uiteengesit in die Nasionale Ontwikkelingsplan. Die kommissie het swak inwerkingstelling die skuld hiervoor gegee en sê die regering moet werk aan sy ontwikkelings-voorkeure. Die adjunkvoorsitter, Tinyiko Maluleke, sê die hooffokus is om die inwerkingstellings-proses te bespoedig om sodoende die sperdatum van 2030 te haal: