Bek- en klouseer: diere word onwettig beweeg
Die Suid-Afrikaanse landbou-minister Thoko Didiza, doen ‘n beroep op boere om die onwettige verskuiwing van diere uit gebiede met bek-en klouseer, te staak. Die land beveg tans 56 gevalle van die siekte op plase en plattelandse gebiede in die Vrystaat, KwaZulu-Natal, Limpopo, Noordwes en Gauteng. Didiza sê dis belangrik vir elkeen om toegewyd te wees en alle beheermaatreëls te gehoorsaam: