Swapo jeugliga bespreek operasionele kwessiesMay 5, 2021

Die Uitvoerende Komitee van die Swapo Jeugliga het sy nasionale vergadering op Otjiwarongo gehou. Die vergaderings word normaalweg maandeliks gehou om verskeie operasionele kwessies te bespreek. Ephraim Nekongo, die Sekretaris van die liga sê besprekings was baie suksesvol.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *