Veldbrande risiko vir winterMay 3, 2021
Veldbrande is vir die wintermaande die grootste risiko vir veeboere omdat so daar tans baie gras is. Kosmos 94.1 Nuus het by Dr. Cornelis van der Waal, die bekende Bewaringslandboukenner en Ekoloog, aangeklop vir raad in dié verband.