SA het geen waterkrisis nie

Die Suid-Afrikaanse departement van water sê water kan moontlik in die toekoms ekonomiese ontwikkeling in Suid-Afrika kniehalter. Die direkteur-generaal, Sean Phillips, sê dis noodsaaklik dat munisipaliteite waterlekkasies regmaak om gehalte-watervoorsiening te lewer. Hy sê water in die land is skaars, maar daar is geen waterkrisis nie: