Covid-19 Taxi-hulpfonds se verlenging in SA goedgekeur

Die Suid-Afrikaanse kabinet het die verlenging van die afsny-datum vir aansoeke vir die Covid-19 Taxi-hulpfonds goedgekeur. Die minister in die presidensie, Mondli Gungubele, het vandag die nuus bekend gemaak en gesê die fondse van meer as een miljard rand behoort baie taxi-operateurs, wat gebuk gegaan het onder die inperkingsmaatreëls, finansieël deur die drif te trek. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …