Ons weet steeds nie waar Fikile is nie

Daar is talle vrae oor of die Suid-Afrikaanse minister van vervoer Fikile Mbalula in die Oekraïne is of nie. Hy het so plasing op sy Twitter-blad gemaak en daarna, kon media geen verdere uitsluitsel kry nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder professor Andre Duvenhage gepraat.

Hy sê ook dat die ANC-regering versigtig moet wees met die standpunt wat hy of inneem, of nie, in verband met die konflik in Oos-Europa.