Valke moet diefstal van SAPS se wapens ondersoek

Die buurland se parlementêre portefeulje-komitee oor polisie wil hê die Valke moet die diefstal van vuurwapens by die Norwood-polisiestasie in Johannesburg dringend ondersoek. Die komitee se voorsitter, Tina Joemat-Petterson, sê die verdwyning van 158 vuurwapens is ontstellend, veral gesien in die lig van pogings om die strate van onwettige vuurwapens vry te maak. Die komitee bekelmtoon die noodsaaklikheid van ‘n volledige ondersoek om die diewe aan die kaak te stel en aanspreeklik te hou: