Air Namibia se likwidasie vorderApril 30, 2021
Een van die likwidateurs van Air Namibia, Dave Bruni sê die oorblywende vliegtuie sal binnekort oorgegee word en volgende week is daar ‘n vergadering met die redery se krediteur. Bruni sê die proses verloop op die oomblik goed.