Kleinboere in Noordwes kry bystandApril 30, 2021
Die LUR vir Landbou en Landelike Ontwikkeling in Noordwes in Suid-Afrika, Desbo Mohono, sê kleinboere in die provinsie is geregistreer vir die program vir die bemagtiging en bevordering van kleinboere. Mohono het dit hierdie week bekend gemaak en sê die program is daarop gemik om kleinboerprodusente te help om hul inkomste te verhoog deur hul produktiwiteit te verbete