Optog na Russiese ambassade was vreedsaam

‘n Vreedsame protesoptog teen Rusland se inval in die Oekraïne het vanoggend in die hoofstad plaasgevind. Betogers het na die Russiese ambassade gemarsjeer, maar ‘n petisie is nie oorhandig nie. ‘n Namibiër wat aan die protesoptog deelgeneem het, Ronel Lewies, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.