SA se kinderwet nie behoorlik inwerking nie, veral met kinders met verslawing

Oproepe word in Suid-Afrika gedoen vir die behoorlike inwerkingstelling van die Wet op Kindergeregtigheid wanneer dit kom by kinders betrokke by dwelm- en drank-misbruik. Organisasies soos die Sentrum vir Kinderreg glo daar moet klem geplaas word op die behandeling van sulke kinders eerder as om hulle ‘n misdaadrekord te laat kry, hulle in aanhouding te plaas en hulle te straf. Isabel Magaya van die organisasie sê hulle gaan die kwessie na die Konstitusionele Hof neem: