Sondag-verkope is belangrik – alkohol industrieApril 30, 2021
Die Namibiese Minister van Gesondheid het geen aanpassings gemaak in die maatreëls ingevolge die verkope van alkohol met sy aankondiging Donderdagmiddag. Horst Heimstädt, die Koördineerder van die Self-Regulerende Alkohol Industrie Forum het sy reaksie so verwoord…