Hoër brandstofprys gaan rimpeleffek op lanbousektor hê

Die skerp styging in die brandstofprys het ‘n algehele impak op inflasie, veral op die Namibiese landbousektor. Die petrolprys sal môreaand om middernag met 1 dollar 20 sent styg en diesel met 1 dollar 30 sent. Dr. Kobus Laubscher, ‘n bekende landbou-ekonoom verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus wat die rimpeleffek van die styging van op die landbousektor sal hê.