Groot Muafangejo versameling word opgeveil

Die Namibiese kunsversamelaar Orde Levinson verkoop sy John Muafangejo versameling. Strauss & Co is tans besig met die aanlyn veiling wat tot 3 Mei duur. Muafangejo is een van Namibië se belangrikste kunstenaars. Hy is in 1987 dood aan ‘n hartaanval. Hy was 44. Die Hoof Uitvoerende Beampte van die Nasionale Kunsgallery Snobia Kaputu, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…