Namibiese minister van finansies sê begrotingstekort bly onveranderdFebruary 24, 2022

Die Namibiese minister van finansies, Ipumbu Shiimi is besig met sy begrotingsrede in die parlement. Hy het gesê die inkomste vir die finansiële jaar 2021/22 bly ferm op 53,4 miljard Namibiese dollar met ‘n inkomste van 59,7 miljard wat vir 2023 verwag word. Die begrotingstekort bly onveranderd op 8,6 persent van die BBP.