Ons kom meer gedoen het in Zuma-era – CyrilApril 28, 2021
In sy getuienis voor die Zondo-kommissie, het President Cyril Ramaphosa erken dat die ANC meer kon gedoen het om korrupsie te bekamp tydens die Zuma-era. Hy sal na verwagting eers in sy hoedanigheid as hoof van die ANC getuig oor kwessies wat verband hou met die party se beleid oor kader-ontplooiing. Daarna sal hy ondervra word oor sy tydperk as president van die land.