Ekonoom sê oor inflasie vorentoe

‘n Namibiese ekonoom het gereageer op die inflasiesyfer vir Januarie wat op 4,6 persent gemeet is. Die Namibiese Statistieke-agentskap sê vervoer, voedsel en nie-alkoholiese drankies stoot die syfer op wat op 4,5 persent in Desember gemeet is. Theo Klein, ekonoom van Simonis Storm sê oor die pad vorentoe.

Die Bank van Namibië kondig vanoggend die terugkoopkoers aan.