Covid-maatreëls: Daar’s beweegruimte vir AfrikalandeFebruary 14, 2022
Die jongste Covid-maatreëls sal vanmiddag deur die vise-president Nangolo Mbumba aangekondig word. Die onafhanklike ekonomiese navorser, Gabriel Erastus, sê regoor die wêreld, word daar gesê dat gemeenskappe moet leer om saam met Covid te leef. Dit gee ruimte vir Afrikalande…