DA-koukus in Tshwane wens nuwe speaker gelukJanuary 21, 2022

Die DA-koukus in Tshwane het die nuutverkose speaker van die stad, Marunwa Makwarela, gelukgewens. Sy is vanaf een van sy koalisievennote COPE in die veelparty-koalisie. Makwarela is tydens ‘n spesiale Raadsvergadering verkies. Die DA-lid Jacqui Uys sê die raadsvergadering was baie produktief en is suksesvol afgesluit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *