Turkse vragroete is goeie dingApril 26, 2021

Die Namibiese Lughawens Maatskappy het sy tevredenheid uitgespreek met die weeklikse vlugte van die Turkse lugredery na die land. Die Johannesburg-Windhoek-Instanbul vragroete is ingevolge ‘n ooreenkoms tussen die regerings van Namibië en Turkye. Volgens Dan Kamati van die lughawens maatskappy verloop dinge op die oomblik goed.

One thought on “Turkse vragroete is goeie ding

  1. I’m extremely inspired along with your writing skills and also with the layout in your blog. Is this a paid subject or did you modify it yourself? Anyway stay up the excellent high quality writing, it’s uncommon to peer a great weblog like this one these days!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *