Mix-nedersetting: dis ‘n gemengde spul

Plaaslike media berig dat inwoners van die Mix-nedersetting by Brakwater noord van Windhoek sat is vir die trae ontwikkeling van die plek. Yanna Smith doen verslag.