9 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestigNovember 27, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het 9 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig.
Windhoek het 8 en Oshakati 1. Daar is steeds 103 aktiewe gevalle uit ‘n kumulatiewe
totaal van 129 160. Die totale sterftesyfer is tans 3 573.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *