EFF-leier sê DA het metro’s gewen weens stemme, nie koalisiesNovember 25, 2021

Die EFF-leier Julius Malema sê die DA het metro’s soos Tshwane, Ekurhuleni en Johannesburg in Gauteng gewen omdat sy raadslede gestem het en nie weens koalisies nie. Hy het ‘n inligtings-vergadering oor die uitkoms van eerste raadsvergaderings in Gauteng en KwaZulu-Natal aangebied. Malema sê die DA skuld die EFF niks nie en sy party sal stem om dienslewering te ondersteun.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *