PDM hou môre volkmoordgesprek

Die PDM-party se volksmoord konsultasies is tot môre uitgestel. Verskeie geraakte gemeenskappe sal deel vorm van die samesprekings om insette te kry oor die ooreenkoms wat die Duitse en Namibiese regerings onderteken het. Roberto Dirkse, woordvoerder van die party…