Ohorongo-werkers betoogNovember 17, 2021

Werkers by Ohorongo Cement-aanleg naby Otavi in die Otjozondjupa-streek betoog teen verandering in hul werkstoestande en arbeidspraktyke. Volgens die Mynbou, Metaal, Maritieme en Konstruksie-unie, MMMC, se hoofde, hou hulle reeds jare vergaderings met die bestuur om ‘n oplossing te vind.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *