Twaalf vermeende wildmisdadigers in Namibië vasgetrekNovember 15, 2021

Twaalf vermeende wildmisdadigers is verlede week in Namibië in hegtenis geneem en vier sake is aanhangig gemaak. Beslag is op drie ietermagôvelle by Oshikango gemaak, asook drie luislangvelle by Kahenge, een gemsbokkarkas by Witvlei en ‘n groot rietrotkarkas by Nkurenkuru.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *