Ekonoom: Voedselpryse gaan nie binnekort daalNovember 11, 2021

Voedselpryse in Namibië styg skerp, meer as enige ander item in die gemiddelde verbruiker se kosmandjie. Dit dwing huishoudings om aanpassings in hul begrotings te maak en hul beursies nog stywer toe te knyp. Dit geld veral vir huishoudings wie se inkomste stagneer, ondanks stygende pryse. Gabriel Erastus, ‘n jong navorser en ekonoom, voorspel nie enige afname in voedselpryse binnekort nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *