PDM besoek brandarm-families in 8ste LaanNovember 11, 2021

Senior leierskap in die PDM-party besoek vandag verskeie families wat in die rivierbed en stortingsterrein by 8ste Laan in Otjomuise woon. Volgens die party se sekretaris-generaal Manuel Ngaringombe, wat deel vorm van die groep, is dit nie net om die mense by te staan nie maar ook vir bewusmaking van die vlakke van armoede in die land. Hy verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *