Regter verloor sy humeur in Fishrot-borgaansoek

Die borgaansoek van die Fihsrot-lot is steeds aan die gang en Mike Nghipunya is steeds in die getuiebank. Maar dit wil voorkom asof regter Shafimana Ueitele begin om ongeduldig te raak met oproerige lede van die publiek wat in die hof is en nie die reëls verstaan nie. Ueitele het ‘n selfoon hoor lui…