Ministerie stel ondersoek in na skudding by KamanjabNovember 4, 2021

Die ministerie van myne en energie het bevestig dat ‘n skudding ongeveer ses-uur vanoggend tussen Palmwag en Kamanjab plaasgevind het. Volgens Bufelo Lushetile, die adjunkdirekteur vir geofisika by die ministerie sê data word steeds geanaliseer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *